Trude se werk wissel van illustratiewe tekeninge, strokiesprente, collages en boeke tot olieverfskilderye en beeldjies. Sy beskou haarself as ’n “jagter- versamelaar” wat op gevoel voorwerpe bymekaarmaak wat simbolies is van ’n teoretiese soeke na betekenis.