Ateljeebesoeke: Zonia Scheffer

Visuele kuns
60 Minute
13 Oktober
11:00
14 Oktober
11:00
15 Oktober
11:00
13 Oktober
12:00
14 Oktober
12:00
15 Oktober
12:00
13 Oktober
14:00
14 Oktober
14:00
15 Oktober
14:00
13 Oktober
15:00
14 Oktober
15:00
15 Oktober
15:00
R40 | R70 by die deur

Zonia het ’n honneursgraad in skone kunste aan die Universiteit van Pretoria verwerf. In 1998, twee jaar ná die voltooiing van haar graad, ontvang sy ’n merieteprys by die Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie. Haar werk is al opgeneem in versamelings soos Sasol, Absa Private Bank, Hewlett Packard, Rand Merchant Bank, Nando’s (Brittanje) en Leon Strydom. In 2009 was sy die wenner van die Sanlam “Vuleka”-skilderkategorie. Sy het reeds ses solotentoonstellings en etlike groepuitstallings agter die blad.