ATKV Kinderstories

Diskoers
30 Minute
13 Oktober
11:00
14 Oktober
11:00
15 Oktober
11:00
16 Oktober
11:00
17 Oktober
11:00
18 Oktober
11:00
19 Oktober
11:00

RSG/ATKV-vierkant

Gratis

Hallo liewe maats en ouers! Het jy geweet dat stories ’n bietjie soos towermiddels is? Hulle neem jou na vêr plekke, stel jou voor aan nuwe maats en laat jou dink en droom op maniere wat jy nooit kon raai nie. Kom saam met my, Lalla Lees, op so ‘n storie-avontuur! Dit is ’n spesiale halfuur net vir jou – ’n tyd om saam te luister, saam te lag en saam die lekkerte van lees te ontdek. Of jy nou ’n groot storieliefhebber is of nog net begin lees het, daar wag ’n magiese wêreld vol woorde op jou.