Kan ’n mens iemand vertrou wat nie wyn drink nie? Waarom sal jy nooit weer ’n glas rooiwyn met ’n muggie in drink nie? In dié viering van die druppels van die druif ontmoet jy vir Bacchus wat sy nektar mildelik met ons deel – van papsak tot pinotage, chardonnay tot chenin blanc. Kom lag saam en drink ’n glasie. Tjorts!