Beethoven Triple Concerto

Meertalig
80 Minute

8 Oktober

11:00
R165-R190 | R195-R220 by die deur

Hierdie uitvoering is ’n kamermusiekkonsert met twee bekende gunstelinge onder musiekliefhebbers: Beethoven se Trio-concerto vir klavier, viool en orkes (op. 56) in ’n kamermusiekweergawe vir viool, tjello en twee klaviere (deur Carl Reinecke), word gevolg deur Mozart se Klarinetkwintet (KV 581), vir klarinet en strykkwartet. Albei werke bestaan uit drie dele. Die room van jong musici uit die Kaap is uitgesoek vir hierdie produksie.

Met: Pieter Joubert, Nicholas Bruiners (viool), Mikhaila Porter, Christoff Joubert (klavier), Chris Njapha (tjello), Remi Ludik (altviool), David Cyster (klarinet) 

Ondersteun deur Rupert-musiekstigting 

Regisseur en verhoogbestuur Willem Vogel 

Vervaardiger Daniël Vos

Verwerking Carl Reinecke