2022 | Suid-Afrika
’n Wetstoepasser moet hawelose mense verwyder om plek te maak vir ’n 10 km-pretdraf.
Wenner Clermont-Ferrand Internasionale Kompetisie 2023
2022 | Suid-Afrika
’n Wetstoepasser moet hawelose mense verwyder om plek te maak vir ’n 10 km-pretdraf.
Wenner Clermont-Ferrand Internasionale Kompetisie 2023
Met Oscar Petersen, Nicola Hanekom, Gretchen Ramsden, David Isaacs
Vervaardigers Keenan Arrison, Le Roux Fourie, Dian Weys
Regisseur Dian Weys
Kinematograaf Pierre de Villiers