Beyond: A Fantasy Cirque Experience

Dans
Engels
90 Minute
15 Oktober
20:30
18 Oktober
17:00
18 Oktober
20:00
R190-R290 | R220-R320 by die deur

Maak jou reg om meegevoer te word deur die betowerende fusion van dans, musiek en die mistieke. ’n Produksie wat konvensionele grense uitdaag en die kyker nooi om die buitengewone te verken. In Beyond word verbysterende choreografiegekombineer met elemente van cirque, clowning, vaudeville, burlesque en boeiende stemharmonieë. Verwag die onverwagte.

Met Studente van die Luitingh Alexander Musical Theatre Academy (LAMTA), Followspot-produksies

Aangebied deur LAMTA
Regie Anton Luitingh, Duane Alexander Choreografie Duane Alexander, Jared Schaedler, The Outlore, Michelle Reed, Robin van Wyk, Anna Olivier, Naoline Quinzin, Ash Searle, Chesney Stanfield, Emile Petersen
Musiekregisseur Anton Luitingh Kostuumontwerp Frankie van Straten