B(l)ind the Sacrifice

Filmfees
16 (G)
21 Minute
12 Oktober
15:30
13 Oktober
14:30
17 Oktober
16:30
Gratis

2024 | Suid-Afrika

’n Familie van nomades en hul dienaars dwaal deur die land onder leiding van hul patriarg, Die Vader, wat hulle oortuig het dat hy direk met God praat. Maar Die Seun begin dié bewering bevraagteken…

Met Sihle Shona Mnqwazana, Nandi Nyembe, Treasure Nkosi

Vervaardigers Cait Pansegrouw, Elias Ribeiro

Skrywer, regisseur en musiek Nakhane

Kinematograaf Pierre De Villiers, SASC