Blydskap: ’n Slypskool

Leefstyl
120 Minute
16 Oktober
10:00
17 Oktober
10:00
R220 (1 koffie ingesluit)

In Vol vreugde, sy gewilde insetsel op RSG, gesels Johannes de Villiers weekliks oor die wetenskap van vreugde. In dié werksessie gaan die skrywer van die boek Blydskap vir feesgangers praktiese tegnieke leer om stil te raak, na binne te keer en geluksaligheid in hul gemoed te kweek.