Captain Kwanda’s Fanplastic Adventures

Kinderfees
Meertalig
45 Minute
11 Oktober
12:00
13 Oktober
09:30
R120-R160 | R150-R190 by die deur

Sluit aan by Kwanda en Fin om seediere te help wat deur plastiekbesoedeling geraak word. Die fokus is op klimaatsverandering en seebewaring deur die gebruik van rap, liedjies en danse. Dié avontuur eindig met Kwanda wat ’n ander soort skat ontdek…

Met Noxolo Magadla, Beviol Swartz,
Marvin Safoor, Siphesande Mkokose

Vervaardigers Jungle Theatre Company, Captain Fanplastic, Catherine Meyburgh, Soapbox SA
Verwerker Heather Gielink, gegrond op die verhaal deur Ruben Hazelzet

Stel- en kostuumontwerp Heather Gielink, Noxolo Magadla