2024
Met Gretchen Ramsden, Wilhelmiena Hesselman, Hendrik Kriel, Elton Landrew
In ’n klein bergdorpie wat op die punt staan om in ’n luukse gholflandgoed ontwikkel te word, moet ’n jong vrou ’n groot keuse maak: Moet sy stad toe gaan om ’n “sukses” in die lewe te word, of moet sy haar oupa se rooibosteeplaas oorneem?
Vervaardigers Deidré Jantjies, Annemarie du Plessis, Devon Delmar, Jason Jacobs
Skrywers en regisseurs Jason Jacobs, Devon Delmar
Kinematograaf Gray Kotzé
Redigeerder Devon Delmar
90 min