Cottonwool Kid

Spier Toneel
English
o/14
60 Minute
8 Oktober
11:00
10 Oktober
19:30
11 Oktober
10:00
R180 | R210 by die deur

Met Toni Morkel

Ons volg CK, ‘n dogtertjie op haar komplekse reis deur die patologie van obsessief-kompulsiewe versteuring. Sy word vergesel deur haar lojale hond, Luigi. Die stuk is losweg gegrond op Morkel se outobiografiese materiaal en onder Strike se skerp kreatiewe oog geskep. Strike se kenmerkende benadering, gekombineer met Morkel se unieke fisieke aanslag, het ’n aangrypende en skreeusnaakse stuk teater tot gevolg.

Vervaardiger Toni Morkel
Regisseur Sylvaine Strike
Skrywers en ontwerp Toni Morkel, Sylvaine Strike