Die Anglo-Boereoorlog in kleur (Volume 2)

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans
45 Minute
13 Oktober
11:00
R50 per sessie | R150 vir volle geskiedenisdag

Tinus le Roux wys foto’s uit en gesels oor Die Anglo-Boereoorlog in kleur (Volume 2), die volgende in sy reeks boeke wat ikoniese foto’s uit die Anglo-Boereoorlog lewensgetrou inkleur en talle foto’s bevat wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie. Beskou oomblikke uit die oorlog in ’n vars lig.

Aangebied deur Protea Boekhuis