2011
Met Rian Malan, Ian Roberts en die Radio Kalahari Orkes, Jack Parow, Valiant Swart
’n Desperate man soek na Slangfontein, ’n geheimsinnige dorpie in die Kalahari-agterland. Om dit te vind volg hy die sein van die spookradio Kalahari na die hart van ’n boeremusiek-utopia wat “honderd jaar agter die tye, maar steeds op die spoor” is.
Vervaardiger, regisseur, redigeerder en kinematograaf Lloyd Ross
Skrywer en verteller Rian Malan
65 min