Dylan Lewis-beeldetuin Begeleide toer

Visuele kuns|Leefstyl
90 Minute
6 Oktober
09:30
7 Oktober
09:30
8 Oktober
09:30
9 Oktober
09:30
10 Oktober
09:30
10 Oktober
15:00
11 Oktober
09:30
11 Oktober
12:00
R360 | R390 by die deur

Kom geniet die wonderlike tuin van die beeldhouer Dylan Lewis waar meer as 60 van sy werke in ’n pragtige natuuromgewing ten toon gestel word en ’n magiese ervaring skep. Die toer word gelei deur Hanlé Hill, wat haar kennis van kunstenaars, ateljees en tuine deel.

Let wel Die tuinpaadjies is ongelyk en met los gruis bedek – en dus gevaarlik vir diegene wat onvas is op hulle voete. Daar is geen parkeerplek by die tuin nie. Gaste vertrek ’n halfuur voor elke toer per bussie van die Kochstraat-pendeldienshalte.

6 tot 9 OKT 09:30
10 OKT 09:30 en 15:00
11 OKT 09:30 en 12:00
90 min | Ontmoet 30 min voor die aanvang van die toer by die Kochstraat-pendeldienshalte. Geen parkering by die beeldetuin
R360