Ek sou kon doen met ’n miljoen: Alternatiewe beleggings: Wat werk buite die boks?

EasyEquities finansiële gesprekreeks
60 Minute
16 Oktober
13:00
Gratis

Leer van onkonvensionele maniere om jou geld te laat groei.

Die finansiële adviseur Paul Roux gesels met Ingrid Klückow oor kwessies wat tans op almal se lippe is.