2003
Met James Phillips, Robbie Thorpe, Koos Kombuis, Jannie Hanepoot van Tonder
’n Fliek oor James Phillips, wat op 31 Julie 1995 op 36-jarige ouderdom oorlede is. Hy was ’n komponis, musikant, rockgroepleier en die stem en gewete van ’n geslag wit Suid-Afrikaners.
Vervaardiger, regisseur, skrywer en verteller Robbie Thorpe
Regisseur, kinematograaf en redigeerder Lloyd Ross
52 min