2024
“For His Sake” verken die lewens van Faizel en sy seun, Shuaib, wat Art’s Barber Shop besit en bestuur, ‘n derdegenerasie-onderneming in die hartjie van Ida’s Valley, Stellenbosch. Hierdie kort dokumentêr delf in die verhouding tussen vaders en seuns, met die klem op temas van generasie-erfenis en die belangrikheid van familie.
11 Oktober 16:00 Neelsie 2
16 Oktober 17:00 Neelsie 2