From Blaauwklippen to Bordeaux

Leefstyl
English
o/18
120 Minute
8 Oktober
17:30
R600

Die manjifieke wyne van die Bordeaux-streek in Frankryk is wêreldbekend. Suid-Afrika, en veral die Stellenbosch-streek, het oor die afgelope paar dekades ook ’n benydenswaardige reputasie opgebou as ’n bron van Bordeaux-styl versnitte van hoë gehalte. Sluit aan by Derek Kilpin,besturende direkteur en aandeelhouer van Great Domaines-wynverspreiders, vir ’n proereis met opwindende voorbeelde van Bordeaux tot Blaauwklippen, aangebied op die pragtige plaas KleinBlouKlip.