Geslagsregister: Die politiek vanfamilieboerdery

Landbou
Afrikaans
60 Minute
13 Oktober
13:00

Netwerk24 Diskoerstent

Gratis

Watter rol speel familieboerdery in ons landbou-ekonomie? Wêreldwyd vorm familieboerderye dikwels die kern van plaaslike voedselproduksie, en in Suid- Afrika is hulle deurslaggewend vir die landboubedryf. Dié besigheidsmodel is egter nie sonder uitdagings nie.

Gespreksleier: Emile Joubert
Met:Johann Krige (Kanonkop), Thys Louw (Diemersdal) en Lies Clüver Rust (Paul Clüver Family Wines)