Filosowe, woordsmede en wysgere span woorde in om mekaar om die bos te lei, spek te skiet of ekonomies met die waarheid om te gaan. Dit alles in die altyd sneluitverkoopte Filosofiekafee. Wie gaan vir wie ore aansit? Stem agterna vir jou gunsteling-bogprater! Bestel iets te ete vanaf 18:00. Ondersteun deur die Universiteit Stellenbosch.