Jou mase taal: Afrikaans se komvandaans en waarnatoes

Gesprekke oor Afrikaans
50 Minute
14 Oktober
10:30

Netwerk24 Diskoerstent

Gratis

Waldimar Pelser gesels met die skeppers en inhoudsregisseurs van kykNET se twee dokumentêre reekse Die stories van Afrikaans en Jou mase taal. Watter nuwe insigte bied dié reekse op Afrikaans en haar gemeenskap?

Met Danie Marais, Romantha Botha, Stephanie Pekeur