Hannons roadshow

Leefstyl
Afrikaans
60 Minute
7 Oktober
10:00
R200 | R230 by die deur

Suid-Afrika se eie Glam Guru, Hannon Bothma, kom wys vir vroue hoe maklik dit is om elke dag fantasties te lyk. Hy glo elke vrou is mooi en moet net gewys word hoe om dit uit te bring. Hannons se roadshow is ’n mooimaak-demonstrasie met sy produkreeks. Hy kies ’n vrou uit die gehoor en wys hoe elkeen soggens in ’n japtrap met ’n volumehaarstyl, versorgde vel en glansgrimering haar dag beter kan begin.