Filmfees
Afrikaans
o/16
109 Minute
3 Oktober
16:30
R60 | R70 by die deur

2025

Met Dawian van der Westhuizen, Amalia Uys, Stian Bam

Ná ’n grusame bloedbad ontdek Dawid ’n verwilderde seun wat in ’n kis op ’n afgeleë plaas versteek is. Gedryf deur hul pligsbesef neem Dawid en sy vrou, Hanna, die seun in. Maar Lukas is nie ’n gewone kind nie. Hoewel hy onskuldig voorkom, dra hy ’n onverklaarbare vloek – ’n onsigbare mag wat waansin en wanhoop saai onder dié wat hom liefkry.

Vervaardigers Zandré Coetzer, Chanél Muller
Skrywer en regisseur Nico Scheepers
Kinematograaf Chris Lotz SASC
Klankontwerp Tim Pringle
Redigeerder Regardt Botha

109 min