Filmfees
13
16 Minute
11 Oktober
15:00
12 Oktober
14:00
16 Oktober
16:00
17 Oktober
14:00
Gratis

SILWERSKERMFEES 2025: KORTFILM (GEVESTIG)

’n Wêreldoorlog breek in 2050 uit, en elke land veg vir hulle eie voortbestaan. Tegnologie en onderduimse taktieke maak die verskil tussen oorlewing en dood. Met ’n intrige wat beweeg van liefdesverhaal na riller, na misterie, na wetenskapsfiksie, na aksie, na drama – alles in een sitting – is Hier uiteindelik ’n huldeblyk aan die ding waarvoor ons soveel liefde en ontsag het: die rolprentkuns.

11 Oktober 15:00 Neelsie 1

12 Oktober 14:00 Neelsie 2

16 Oktober 16:00 Neelsie 1

17 Oktober 14:00 Neelsie 2

Met David Viviers, Anja Taljaard

Vervaardiger Byron Davis, Suraya Sulima
Produksiehuis And Films
Regisseur Robert dos Santos
Draaiboekskrywer Robert dos Santos
Kinematograaf Chris Lotz SASC
Klankbaan Edward George Kin