High School Poetry Slam

Toyota Musiekfees
360 Minute
18 Oktober
14:00

Netwerk24 Diskoerstent

R40-R60 | R70-R90 by die deur

WÊRELD bied ’n slam-poësiekompetisie vir Wes-Kaapse hoërskoolleerlinge aan. ’n Paneel kies die finaliste uit video-inskrywings van leerlinge wat hul eie gedigte in Afrikaans of Engels voordra. Die gekeurde finaliste tree dan by die Woordfees by ’n slam-poësiekompetisie op.

Regisseur en seremoniemeester Jaco van der Merwe
In samewerking met WÊRELD, WOW,
die ATKV