“Die koning van instrumente”. “Box of whistles”, soos haar klavierdosent fronsend daarna verwys het. “Die magtige dreuning”. Meganiese, pneumatiese, elektriese of digitale instrument? Praat, sing of skree ’n orrelpyp? Watter pyp maak watter klank? En hoe speel die ding nou eintlik? Zorada gesels en wys hoe.