Hoog tussen die takke: Voëlgedigte

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans
60 Minute
9 Oktober
09:00
R65 | R95 by die deur

Ons feesdigter, Tom Dreyer, is ’n voëlkyker! Die Roberts-voëlgids ontmoet die Groot verseboek in hierdie wandeling deur die botaniese tuin. Kom hoor hoe Dreyer en ander digters die gevleueldes in die fyn net van die woord vasvang en in hul digkuns laat sing. Van die vrolike vink tot die verhewe valk en daai arme onredbare rooiborsduif waarvan ons almal bly weet: Hierdie is verse met vere en voorlesings met vlerke.