Sluit aan by Lizelle Kilbourn, kunsversamelaar en filantroop, en Bina Genovese, direkteur en senior afslaer van Strauss & Co, wanneer hulle hul indrukke van die 61ste Venesiese Biënnale deel. Vanuit ’n persoonlike perspektief ondersoek die gesprek die internasionale kunslandskap, met die fokus op die teenwoordigheid en rol van Afrikakuns binne hierdie globale konteks.
5 OKT 11:00-12:00
Stadsaal
R130 | R150 by die deur