Die produksie oordink die lewe en hoe dit beïnvloed word deur die geskiedenis, wat weer die hede en toekoms beïnvloed – sodat die gehoor kan nadink oor hul lewe en hoe die kunste dit kan weerspieël. Hier is stories, digkuns, musiek én dans.

Met Diana Ferrus, Martine Zeeman, US Dramadepartement-studente, Yolanda Ntanyana
Regisseur Martine Zeeman
Skrywers Diana Ferrus, Martine Zeeman
Musiek Charles Louw