In the Blink of an Eye

Klassieke musiek
English
Gesin
60 Minute
6 Oktober
20:00
7 Oktober
15:00
R195-R250 | R225-R280 by die deur

Met Die Odeion-strykkwartet: Samantha Durrant(viool),Sharon de Kock(viool), Jeanne-Louise Moolman(altviool), Anmari van der Westhuizen(tjello), asookDanré Strydom (klarinet),Cezarre Strydom(klavier),Jeannette Ziady(danser),Vanessa Phillips(verteller)

In the Blink of an Eye is ’n multidissiplinêre produksie vir strykkwartet, klavier, klarinet, ‘n verteller, danser en video. Musiek, beweging en gesproke teks word saamgespan tot ’n kragtige verkenning van klimaatsverandering. Die werk beweeg tussen die stadige polsslag van die oeraarde tot menslike ingryping wat dringend noodsaaklik is.

Regisseur, musiek en teks Arthur Feder
Choreografie Jeannette Ziady