Spier Toneel
Afrikaans, English
o/16
60 Minute
6 Oktober
15:00
10 Oktober
13:00
11 Oktober
13:00
R180 | R210 by die deur

Met Bianca Flanders

Hierdie heerlike kabaret is ’n watertand-smulbord van teater-happies. Dis speels, uitdagend en hef die grense tussen genres op. Met ’n ryk aanbod van kontemporêre Suid-Afrikaanse skryfwerk, skerp humor, visuele sprankel en kamishibai (tradisionele papierteater), gaan dié vars, vindingryke produksie beslis feesgangers se hart verower.

Vervaardiger Bianca Flanders
Regisseur Jemma Kahn
Skrywers Mikayla Brown, Tertius Kapp, Jemma Kahn, Megan Choritz, Bianca Flanders, Ronelda Kamfer, Lebogang Mogashoa
Musiek Ramon Alexander, Bianca Flanders
Verhoogbestuur Dian Harcovecchio

Ondersteun deur Suidoosterfees