KITCHENBOY WESKUS

Filmfees
OB 13
19 Minute
11 Oktober
17:30
16 Oktober
16:00
19 Oktober
16:30
Gratis

1998

Die grootste Suid-Afrikaanse kookprogram wat nooit gemaak is nie. Hierdie promo is verfilm met die onnavolgbare Braam Kruger aan die Weskus, en toe aan die Ooskus in St. Lucia en Durban in 2000. Kon geeneen van die plaaslike uitsaaiers se belangstelling wek nie. Miskien was dit die nail polish?

11 Oktober 17:30 Neelsie 2

16 Oktober 16:00 Neelsie 2

19 Oktober 16:30 Neelsie 2

Vervaardiger, Regisseur, Redigeerder & Kinematograaf Lloyd Ross