Knuppeldik aan kinkelkos

Leefstyl
Afrikaans
o/18
180 Minute
10 Oktober
18:00
R1500

Sluit aan by die Kokkedoor-wennersHanna en Dirk van der Westhuizen vir ’n onvergeetlike langtafel-ervaring by KleinBlouKlip. Vier die bekendstelling van hul nuwe resepteboek, Knuppeldik aan kinkelkos, met ’n vyfgang-feesmaal geïnspireer deur die Karoo, familieherinneringe en kreatiewe kinkelkos. Verwag hartlike stories, verrassende geregte, uitstekende wyne en ’n aand vol musiek, nostalgie en moderne Suid-Afrikaanse kookkuns. ’n Eksklusiewe viering van kos, wyn, kultuur en die geure wat mense om ’n tafel saambring.

Ondersteun deur KleinBlouKlipen die eienaars, Carel Nolte en Rikus Kok