Koos, Koos en andermeesters: 100 jaar se wenresepte

Toyota Musiekfees
Geen o.13
90 Minute
14 Oktober
20:00
R190-R260 | R220-R290 by die deur

Mathys Roets, Jacobus Silwer en Johan Liebenberg herroep die invloedrykste Afrikaanse liedjies van die afgelope eeu, vertolk in elkeen se unieke aanslag, om mense te laat onthou, koester en die groei van Afrikaanse musiek van lank gelede tot vandag te vier.

Met Mathys Roets, Jacobus Silwer,
Johan Liebenberg