Liedjies van Laurika

Toyota Musiekfees
Afrikaans, English
Gesin
80 Minute
5 Oktober
12:00
6 Oktober
19:30
R180-R260 | R210-R290 by die deur

Met Daniel Anderson, Paul Ferreira

Laurika Rauch is vir Afrikaans wat Piaf was vir Frans: uniek, aangrypend, onmiskenbaar anders. Liedjies van Laurika is ’n ondersoek na die skeppers en skrywers agter haar unieke musikale styl. Hoe het haar man, Christopher Torr, begin skryf? En waarom was dit Laurika se stem wat Koos du Plessis se “Kinders van die wind” volksbesit gemaak het? Kom geniet Daniel Anderson en Paul Ferraira se unieke blik op Laurika se werk.

Regisseur en skrywer Amanda Bothma
Komposisie en musikale verwerking Paul Ferreira