Liefde, Lafras

Spier Toneel
Afrikaans
80 Minute
13 Oktober
10:00
15 Oktober
18:00
16 Oktober
16:30
17 Oktober
16:30
18 Oktober
20:30
19 Oktober
10:00
R215-R320 | R245-R350 by die deur

Lafras sterf, maar verlaat nooit die huis nie. Nou sukkel Gertie om haar lewe met haar man se spooklewe te versoen. Elke gesin het sy spoke, maar hierdie een kan ongelukkig nie bly nie. Namate hulle ’n tweede wittebrood in hul huwelik beleef, verloor Lafras stadigaan sy krag en teenwoordigheid en bevraagteken alles van God tot liefde en die sin van die lewe. Gertie weet wat sy moet doen, en ten spyte van Lafras se protes besluit sy om ’n slag beheer oor haar lewe te neem. ’n Lewe sonder Lafras is immers nie die moeite werd nie…

Met Antoinette Kellermann, Gerben Kamper

Regisseur Wolf Britz

Skrywer Caitlin Wiggill

Vertaling Antoinette Kellermann

’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie

Klankontwerp Charl-Johan Lingenfelder

Kostuumontwerp Birrie le Roux

Verhoogbestuurder Morag Tison

Produksiebestuurder Brechmari van Wyk