Magda en haar Erhard: How “Louw” can you go?

Spier Toneel
Afrikaans
Geen o.13 (T)
60 Minute
16 Oktober
12:00
16 Oktober
18:30
R180-R280 | R210-R310 by die deur

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan wat dalk selfs vir ’n prys benoem kan word. Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm – met die klem op Louw. Hulle gesels oor die kuns van die lewe, die fases van oudword, hoe ons almal met die verfpot in die hand staan en eers buite die lyne inkleur tot die kwas uiteindelik droog word en ons nie meer kan dink aan prentjies om te teken nie. Maar ten minste kan ons dié wat daar is, nog bewonder…

Met Desiré Gardner, Hannes van Wyk

Vervaardiger Artist Warehouse

Skrywer Desiré Gardner

Produksiebestuurder Nelius Ferreira

Verhoogbestuurder Gerrie Visser