Markus (en die brandblusser op die derde verdieping)

Spier Toneel
Afrikaans
o/16
60 Minute
3 Oktober
20:00
6 Oktober
18:30
R120 | R150 by die deur

FRINGE

Met Vihann van Rooyen

Op die derde verdieping van die Koekmuseum sit Markus met ’n sigaret in die hand. Hy het pas sy angsmedikasie gelos en verwerk die afgelope drie jaar van sy universiteitsloopbaan met behulp van ’n brandblusser. Hierdie produksie belig temas van identiteit, verlies, liefde en aanvaarding. Dit ontbloot die flitsbeelde van Markus se bestaan, die niks-en-niemands wat hy langs die pad ontmoet het en dít wat nog van hom oor is.

Vervaardiger Blusser Produksies
Regisseur, skrywer en musiek Vihann van Rooyen
Verhoogbestuur Jurie Boshoff