Sluit aan by Masch op die luukse Quoin Rock-landgoed vir ’n elegante lente-somer-mode-en-bruidskou soos geen ander nie. Laat jou inspireer deur die nuutste seisoenale style en bruidsontwerpe wat op die loopplank te sien sal wees. Gaste word verwelkom met vonkelwyn, bekroonde wyne en heerlike peuselhappies. Elke gas ontvang ook ’n eksklusiewe geskenksak ter waarde van meer as R1 500. Modekenners en aanstaande bruide durf nie dié kreatiewe inspirasie misloop nie!
Kleredrag Skakerings van wit Semi‑formeel