SKRYWERSFEES

Maties gesels oor…

Meertalig
60 Minute

12 Oktober

20:00
R25

Kom maak jou stem dik! Hier word al die brandende kwessies bespreek wat studente raak. Lede van die WOW-studentevereniging gesels met medestudente en ander genooides oor dinge wat saak maak. Toegang sluit gratis pizza en iets te drinke in.