Maze of the Mind

Dans
60 Minute
17 Oktober
16:00
18 Oktober
20:30
R180 | R210 by die deur

Maze of the Mind fokus op die mens se gedagtes, emosies en aksies, en al
die hoekies en draaie wat ons soms rigtingloos laat. Choreografie is die sleutel
tot die middeweg tussen die bewuste en onderbewuste waar ons balans kan vind.

Met Figure of 8 Dance Theatre-
geselskap, Damian Jacobs, Liam Frantz,
Jenna Wilkinson, Sasha Nkonyana,
Shaun Oelf, Thalia Alberts

Regisseur Grant van Ster
Choreografie Grant van Ster en
geselskap
Klankontwerp Shaun Oelf
Beligtingsontwerp Luke Ellenbogen
Produksiebestuurder Marie Vogts