Meditasie in die Dylan Lewis-beeldetuin

Leefstyl
Multilingual
Gesin
150 Minute
7 Oktober
08:00
R380

 Ian McCallum het gesê: “Nature is church without dogma, connecting us with our authentic self.” Kom word saam stil tussen die imposante beeldhouwerke in die kunstenaar se fynbostuin, omring deur die grootse Stellenbosch- en Helderberg. Jan van Zyl, predikant en mindfulness-fasiliteerder, maak die deure van die natuurkerk oop om ons in stilte en meditasie deur hierdie katedraal te begelei. Trek gemaklik aan en bring ’n hoed, jogamat en waterbottel saam.