Mixed Media Art Workshop

Leefstyl
Afrikaans, English
o/18
180 Minute
6 Oktober
10:00
R900

Sluit aan by die kunstenaar Carol Strydom vir ’n gemengdemedia-kunswerksessie waar jy jou kreatiewe vonk in ’n atmosfeer van sagte inspirasie kan herontdek. Dié ervaring word aangebied binne ’n ruimte wat bevorderlik is vir selfontdekking en nooi jou om teksture, kleure en herinneringe in lae saam te voeg tot ’n sielvolle weerspieëling van jou persoonlike verhaal. Sluit aan by ’n gemeenskap van geesgenote terwyl ons intuïsie omskep in pragtige, tydlose kuns. Alle materiaal word voorsien en geen ervaring is nodig nie.