Moederkerk-orrelweek: Mario Nell

Klassieke musiek
Afrikaans, English
Gesin
30 Minute
7 Oktober
13:15
R115 | R145 by die deur

Mario Nell

Triomfantelike marse uit die Franse orreltradisie deur Alfred Lefébure-Wély en Théodore Dubois word gekontrasteer met Handel se grootse Passacaglia en Alexandre Guilmant se rustige Berceuse. Nell is orrelis van die Toringkerk in die Paarl en orreldosent aan die Konservatorium op Stellenbosch.