Moederkerk-orrelweek: Winand Grundling

Klassieke musiek
Afrikaans, English
Gesin
30 Minute
6 Oktober
13:15
R115 | R145 by die deur

Winand Grundling

Drie bekende en indrukwekkende marse van Bruce Steane, Alexandre Guilmant en René-Louis Becker word gehoor, en dit word afgewissel met ‘n Bach-fuga in die styl van ‘n prettige gigue, en een van Grundling se eie koraalverwerkings (“Alle volke, klap jul hande”). Grundling is orrelis van die NG kerk Stellenbosch-Welgelegen.