Die welvaartbestuurders Paul Roux en Ingrid Klückow bied ‘n gespreksreeks aan vir mense wat hulle geldbesluite met groter insig en meer selfvertroue wil neem. Elke gesprek is daarop gemik om finansiële onderwerpe prakties en relevant te maak vir die regte lewe.
8 OKT Waar om te belê: SA vs. die buiteland
9 OKT Hoe om belastingvry af te tree
10 OKT Die kuns van beskerm en bou