Spier Toneel
English
o/14
60 Minute
4 Oktober
19:00
5 Oktober
13:30
6 Oktober
18:00
R150 | R180 by die deur

Met Sue Diepeveen

Die geliefde onnie Sally Burkett is geskors, en ja, dis net so skandalig soos dit klink. Nadat sy jare lank oorleef het ondanks gedurig veranderende beleide, nuwerwetse leerstyle en berugte nuwe-era-ouers, wonder almal: Wat het sy nou eintlik aangevang om só diep in die moeilikheid te beland? Kom lag saam terwyl Sally haar lot afwag in dié skreeusnaakse blik op ’n onderwyseres wat net probeer oorleef.

Vervaardiger The Drama Factory
Regisseur Natasha Sutherland
Skrywer Sue Diepeveen
Klankontwerp Wicus Louw