My kind druip

Spier Toneel
Afrikaans
Gesin
70 Minute
3 Oktober
13:30
4 Oktober
12:30
5 Oktober
17:30
8 Oktober
19:30
R170-R220 | R200-R250 by die deur

DEBUUT

Met Shimmy Isaacs, Joshwin Dyson

Niemand het dit sien kom nie. Hoe kon ons? Uit ’n lang bloedlyn van onderwysers het die onmoontlike gebeur: My kind het gedruip. Wat doen jy as ’n ma – huil jy, lag jy, bid jy? Hy moet net klaa maak, dis al wat saak maak. Hy gaat net klaa maak! My kind druip is ‘n humoristiese ware verhaal van terugslae en triomf, van ’n ma en haar seun wie se bloed dikker as peanutbotter is.

Regisseur Mongi Mthombeni
Teksverwerking Shimmy Isaacs
Verhoogbestuur Gershwin Mias

‘n Ko-produksie van Toyota Stellenbosch WoordfeesenKKNK