Geniet ’n onvergeetlike aand vol musiek en die sjarme van die historiese omgewing in Klein Alto se blinknuwe venue. Op die spyskaart is ’n spesiale driegangaandete met ’n glas van ons bekroonde cabernet sauvignon as pasmaat en live musiek.

By Klein Alto